2011 Taakraadafsluiting - Laerskool Helderkruin

Go to content

Main menu

2011 Taakraadafsluiting

Sosiaal



Rade groet aan einde van kosbare tye saam:
Na 'n suksesvolle jaar wat leerders opleiding ontvang het en ook hard gewerk het, het die twee taakrade heerlik saam gekuier en pizzas geniet.  Dit was vet pret en ook met hartseer wat ons weer afskeid neem van pragtige leerders wat ontwikkel het en diep in 'n mens se hart ingekruip het. Ons wens die Gr
7 leerders alle sukses toe met hul Hoërskool loopbaan en hoop hulle sal ook so pragtig ontwikkel soos wat hulle die afgelope jaar by die taakrade ontwikkel het.
Julle is wenners!


 
Back to content | Back to main menu