GRAAD 5, 6, EN 7: BENODIGDHEDE
- 3 X blou penne
- 3 X HB potlode
- 3 groot buise gom (verkieslik "pritt")
- Kleurpotlode X12
- 2 X skerpmakers
- 2 X sagte uitveërs
- 30cm liniaal
- 2 X "high lighters"
- Tippex (slegs vir Wiskunde)
- Snesies
- 2 X Afrikaanse tydskrifte
- Storieboek - eie of media
- Gewone sakrekenaar
- Meetkundestel
- Ponal (Sterker wit gom)
- Oliepastelle X12
- Skêr
- Woordeboek - Tweetalig (Afrikaans/Engels)
- A3 "Carryfolder"