Main menu
Omar Swart behaal 'n 1ste plek tydens die Sentraal Gauteng akrobatiese kompetisie. Tydens die Nasionale kompetisie eindig sy derde. Omar presteer baie goed en met haar sprankelende persoonlikheid hoop ons sy gaan nog ver kom in die lewe.