Algemeen - Laerskool Helderkruin

Go to content

Main menu

Algemeen

Kultuur > Musiek
 



Die leerders op die foto is: LeBrun Basson, Juadnre Algera en Ruan Groenwald Graad 7. Kuns en Kultuur


Die graad 7 leerders het snaarinstrumente as deel van die leerplan behandel.
'n Skriftelike opdrag is daaroor voltooi.Die leerders het ook na 'n dvd gekyk. Hierna moes elkeen 'n eenvoudige snaarinsrtument maak. Voorskrifte vir die maak van die instrumente is aan leerders verskaf.So byvoorbeeld kon hulle 'n lee snesie boks gebruik om 'n kitaar te maak deur die vislyn-snare oor die snesie-boks te span en vir die handvatsel 'n plankie  wat aan die boks vasgemaak is. Elke leerer moes sy/haar instrument aan die klas demonstreer. Lee verblikke, olieblikke en ontbytgraankosse is gebruik. Die leerders het 2-2 saam gewerk en mekaar se kordofone geevalueer. Die leerders het hierdie projek bae geniet en puik kordofone met interessante klanke het die lig gesien!


 
 
Back to content | Back to main menu