Main menu
Laerskool Helderkruin het aan die begin van die jaar 'n redenaarskompetisie vir juniors gehou, die Kletskous karnaval. Dit was vir graad 1 tot 3 leerders.
Die top 5 wenners is ingeskryf vir die jaarlikse ATKV-
Erick Cloete en Jeanli de Klerk.
Die senior redenaars was net so spoggerig.
Divan van Wyk, Melanie Nel en Judy Mellet het na die halfeindrondte van die ATKV-

