Boomplantdag - Laerskool Helderkruin

Go to content

Main menu

Boomplantdag

Akademie > Opvoedkundig
 

Laerskool Helderkruin het hierdie jaar Boomplantdag op 1 September gevier. Die boom van die jaar naamlik die Koorsboom is op 'n spesiale plek op die skoolterrein geplant. Die vier hoofleiers het 'n interessante aanbieding oor die bome in die saal gehou en weereens het die Kinderkoor ons vermaak met hul pragtige stemme. Ons hier by Helderkruin is groen!

 
 
 
Back to content | Back to main menu