Mignon van Dyk en Omar Swart. Hulle het die naweek deelgeneem aan die ADA (American Dance Awards) kompetisie. Hulle albei het deurgedring en gaan na die finale uitdunne in Suid-Afrika. As hulle daar deurdring, gaan hulle volgende jaar in Amerika Internationaal deelneem.