Eksamen Voorbereiding - Laerskool Helderkruin

Go to content

Main menu

Eksamen Voorbereiding

Akademie > Eksamen
 

Wenke vir die voorbereiding vir eksamen en toetse
1. Positiewe ingesteldheid
2. Genoegsame tyd vir voorbereiding (studierooster)
3. Ken alle terminologie baie goed voor jy vrae uitwerk.
4. Ken alle formules soos benodig in die leerareas
5. Maak opsommings en breinkaarte om alle leerwerk te bemeester
6. Gaan elke dag deur jou leerwerk -- nie slegs eenmaal nie.
7. Werk ou vraestelle en toetse deur.
8. Verduidelik die werk aan iemand anders
9. Woon ekstra klasse by.
10. Lees werk goed deur voor jy begin memoriseer
11. Verstaan die inhoud wat jy memoriseer.
12. Gebruik hulpmiddels wat leerder pas
13. Sit regop en leer
14. Maak seker van jou afbakenings.
15. Moet nie dele van die werk uitlos nie.
16. Ontwikkel jou vermoë om sketse en grafieke te interpreteer
17. Leer aktief: skryf \ teken, praat, herhaal, kontroleer


 
Back to content | Back to main menu