Main menu

Flink dink!
Jayden Bester, 'n Gr 3 leerder van Laerskool Helderkruin, is 'n slimkop as dit by hoofrekene kom. Met die afgelope Numeracy Challenge het hy 30 berekeninge in net 10 minute kaf gedraf! Boonop het hy almal korrek gehad.
Jayden moes verder aan die cluster-