Main menu
Gedurende Januarie 1986 open Laerskool Helderkruin vir die eerste keer sy deure vir 388 leerders en 14 personeellede. Aan die stuur staan die waarnemende hoof, Mnr HJP Duvenhage. Mnr HP Meyer word in Augustus 1986 as hoof aangestel. Mnr Meyer is op 11 Februarie 1996 oorlede. Mnr Volschenk neem waar as hoof en word op 1 Januarie 1997 as hoof aangestel.
Mnr. Schutte het vanaf 12 Januarie 2010 aansluit by Helderkruin as die nuwe hoof.
Een van die eerste hoogtepunte was die eerste revue 'Sonskyn-
Laerskool Helderkruin is een van die sterkste voedingskole vir die hoërskole in Roodepoort. Met trots kan ons uitwys dat oud-
Op sportgebied is Laerskool Helderkruin altyd 'n krag om mee rekening te hou. Moderne sportgeriewe soos weervaste krieket-
Afgesien van die sportvelde is die volgende verbeteringe ook die afgelope aantal jare aangebied:
Elektriese veiligheidshekke
Geslote kringtelevisie-
Lugverkoelde rekenaarlokaal met 40 rekenaars
Moderne snoepwinkel
Gerieflike lapa
Met pragtige geriewe en 'n wonderlike geskiedenis kan Laerskool Helderkruin in die toekoms net van krag tot krag gaan.