Main menu

Juan Crous, 'n skrander Graad 7 leerder van Laerskool Helderkruin, het Saterdag 17 September deelgeneem aan die Gauteng Sentraal gimnastiek Streek kompetisie.
Hy verower 2 Goue, 3 silwer en 1 Brons medalje. Hy behaal algehele tweede plek en kwalifiseer vir Gauteng Provinsiaal asook die Nasionale SA kompetisie. Ons wens hierdie jong opkomende gimnas baie sterkte toe en hou sy gimnastiek loopbaan met verwagting dop.
Juan Crous het Vrydag 23/9/2011 deelgeneem aan die Gauteng Provinsiale gimnastiek kompetisie. Hy verower 2 Goud, 3 silwer en 1 brons medalje. Hy neem ook die eerste plek as algehele wenner op sy vlak, Pre-

Baie geluk aan Jean Crouse wat 'n eerste plek verower tydens die SA Gimnastiek kampioenskappe.