Main menu
Tegnologie Gr 5Wie kon dink dat voorbereiding vir die eksamen ook lekker kan wees? Graad 5 het die Tegnologiese stappe en strukture hersien deur praktiese toepassing.Hier staan die trotse ontwerpers van troeteldier strukture van afvalmateriaal.