Graad 6 Toer - Laerskool Helderkruin

Go to content

Main menu

Graad 6 Toer

Akademie > Opvoedkundig
 

Die graad 6 leerders van Laerskool Helderkruin het 'n toer onderneem na die Blyde rivier-Canyon vanaf 16 Augustus 2020 tot 20 Augustus 2010. Die leerders het onder meer die Mohlohlo Rehabilitasie Sentrum, die Khamai reptielpark en die Swadini OOrd besoek waar hul 'n bootrit na die Tuffa waterval geneem het.  Almal het die toer baie geniet en baie geleer. Ons sien uit na die volgende jaar se toer.

 
 
 
Back to content | Back to main menu