Main menu
Vir die 2011 Hokkieseisoen, is daar vier 0/13 dogters uit Laerskool Helderkruin wat die skool verteenwoordig in die D12-

Xander Coetzee en Ndivho Mufandilani gekies vir die D12 Hokkiespan vir 2012. Hierdie leerders is baie opgewonde oor hul hokkie toekoms en hulle kan nie wag tot Maart 2012 wanneer hul gaan begin wedstryde speel op Saterdae nie. Hulle sal ook later hul sakke en klere ontvang. Dit is vir hierdie twee Gr5 leerders 'n groot eer om gekies te wees en hulle sal Laerskool Helderkruin met trots verteenwoordig.

ONDER. Hierdie leerders het deelgeneem aan die 2009 hokkie proewe vir O/11 en O/12. Juanita Roets, Daniëlle Saunderson en Melanie Nel het die O/11 D12-
Die O/12 hokkiespan het as liga en D12 wenners uit die stryd getree. Dit was 'n wonderlike hokkie seisoen.