Kontak Ons - Laerskool Helderkruin

Go to content

Main menu

Kontak Ons

Ons Skool

Indien u graag enige verdere inligting ten opsigte van Laerskool Helderkruin wil bekom, is u baie welkom om 'n besoek by ons te kom aflê.

Ons is geleë in die boomryke Helderkruin area in Roodepoort (Gauteng). Ons skoolgebou is op die hoek van Wilgerood en Ruhamah rylane, met ons ingang in Banket rylaan.

Indien u ons egter wil kontak, skakel ons gerus by die volgende telefoonnommer:
(011) 764 2506/7

Of stuur u faks aan:
(011) 764 5602

Of skryf aan:
Laerskool Helderkruin
Privaatsak X01
Helderkruin
Roodepoort
1733

Alternatiewelik kan u ook vir ons 'n elektroniese boodskap stuur. Ons sal dan die nodige inligting aan u stuur
Ons e-pos adresse is:
Algemene Navrae:

kantoor@laerskoolhelderkruin.co.za
Hoof:
hoof@laerskoolhelderkruin.co.za
Adjunkhoof:
adjunkhoof@laerskoolhelderkruin.co.za
dpo@laerskoolhelderkruin.co.za
Departementshoof - Senior Fase
dps@laerskoolhelderkruin.co.za
Departementshoof - Junior Fase
dpj@laerskoolhelderkruin.co.za
Rekenaarsentrum
rekenaarsentrum@laerskoolhelderkruin.co.za
Mediasentrum
media@laerskoolhelderkruin.co.za
Admin
admin@laerskoolhelderkruin.co.za
Finansies
finansies@laerskoolhelderkruin.co.za

 
 
Back to content | Back to main menu