Main menu
Kunsuitstalling: -
Wat 'n heerlike aand!
Kunswerke van 425 leerders vanaf Gr R tot Gr 3 is uitgestal. Dit was tema gerig en het 'n pragtige beeld geskep. Ouers en leerders het met verbasing na die "skeppings" gekyk en kon nie uitgepraat raak oor die Kruiners se kreatiwiteit en oorspronklikheid nie!