Kunswedstryd 2011 - Laerskool Helderkruin

Go to content

Main menu

Kunswedstryd 2011

Kultuur
 



Die Kruiners het deelgeneem aan die kreatiewe kunswedstryd van die Roodepoortse Kultuurvereniging. Die leerders het pragtig presteer en daarby dit baie geniet.
Dié leerders het diplomas verwerf in verskillende afdelings
Keith Whitehead               Ontwerp en drukprosesse   (A ++)
Nadia Laubscher               Skilder   (A ++)
Jeanli de Klerk                   Skilder (A ++)


 
 
Spraak en Drama

Hierdie leerders was almal deel van die Spraak en Drama by die kunswedstryd en almal het 'n diploma verwerf.


 
Back to content | Back to main menu