Ons jaarlikse leierseminaar het op 11 Februarie plaasgevind. 80 Leiers van ons skool en omliggende skole het die hoogs suksesvolle seminaar bygewoon. Dr.Steve Booysen, Mnr. Peter Gordon en Ds. Pieter-Nel Klopper was die gassprekers. Mnr. Schutte het die seminaar geopen. Helderkruin se leiers is tops!