Main menu
L/S Helderkruin is besoek deur Manners 4 Minors, Manners 4 life! Tydens die werkswinkel is leerders gewys hoe om verskillende tipes boelies te herken asook wat om te doen indien jy geboelie word. Hierdie is gedoen deur van karakters gebruik te maak wat geboelie word.Op die foto is Juf. Melicia le Roux wat die kursus aangebied het saam met van die Gr R leerders van die skool.

