Main menu

Laerskool Helderkruin is in die bevoorregte posisie om nog oor 'n Mediasentrum te beskik. Dit is 'n goed toegeruste sentrum wat daagliks funksioneer en ten volle gerekenariseerd is.

Graad 1-
Die Media beskik oor 'n:
Junior afdeling met Fiksie en Vakliteratuur boeke:

Onderwysersnaslaan:
Parate Naslaan:

Senior afdeling met Fiksie en Vakliteratuur boeke:

Die personeel het toegang tot die rekenaar en drukker en kan ook verskeie programmatuur uitneem as hulpmiddels in die klaskamer.