Mini Krieket - Laerskool Helderkruin

Go to content

Main menu

Mini Krieket

Sport
 

Die jaar was daar soveel opgewonde seuns en soveel talent. Hierdie jaar het ons vier wedstryde gespeel waartydens die seuns elkeen die geleenteheid gekry het om te wys waar Dawid die wortels gegrawe het.

Ons afrigter is baie trots op al die seuns se pragtige gedrag, harde oefening en entoesiasme. Elke afrigter is daar omdat ons 'n passie het vir die kinders en hul ontwikkeling. Dit was baie duidelik dat daar ontwikkeling by die seuns plaasgevind het. Nikls is egter moontlik sonder die delname van die seuns, passie van die afrigters en die ouers se positiewe ondersteuning deur die seisoen nie.

 
 
Back to content | Back to main menu