Visie Die visie van Laerskool Helderkruin is om die bes toegeruste en postiewe leerder te produseer wat sal uitstyg in die gemeenskap, gegrond op die Christelike waardesisteem met Afrikaans as medium van onderrig.
Missie Die missie van Laerskool Helderkruin is om elke kind te lei tot volle potensiaalontwikkeling. Daarmee saam streef die skool daarna om te alle tye 'n gelukkige skoolgemeenskap te kweek en te bou.
Die Missie-Slagspreuk is: Volle Potensiaalontwikkeling