Musiekkonsert - Laerskool Helderkruin

Go to content

Main menu

Musiekkonsert

Kultuur > Musiek
 

Musiekkonsert 2010

Die 10de bestaansjaar van die Brink Musiekskool word gevier deur 'n konsert op 10 November te bou.
Die volgende leerlinge verkry trofeë op die prysuitdeling van die konsert:

Beste Prestasie Blokfluit:
Andrea Engelbrecht - Behaal die uitmuntende prestasie om op Unisa se Ererol van uitblinkers te verskyn.

Beste Prestasie Klavier
Netania Pelser

Beste Prestasie Teorie
Melanie Nel -  Behaal ook  die uitmuntende prestasie om op Unisa se Ererol van uitblinkers te verskyn.

Hoogste Prestasie op Laerskool vlak
Judy Mellet - Sy slaag haar UNISA Gr 5 teorie eksamen met lof. Unisa Gr 5 is een van die vereistes wat benodig word vir toelating vie 'n B.Mus graag by 'n Universiteit. Judy was sewe jaar verbonde aan Brink Musiekskool.


 
 
Back to content | Back to main menu