Main menu
Helderkruin Naskoolsentrum
Sedert 1988 is die personeel van die naskoolsentrum die plaasvervangende ouer in die middae vir leerders wat by ons inskakel.
Ons bied:
Hulp met huiswerk in graadverband.
Verpligte studietyd vir senior leerders.
Gr 1 & R het eie speelgrond apart van ouer leerders .
Buitemuurse aktiwiteite is toeganklik vir almal.
Vir sekuriteit word leerders uitgeteken.
Leerders speel onder toesig na huiswerk tot 18:00.
Voedsame toebroodjies twee keer per dag & iets te drink.
Skoolvakansies is ons oop van 6:30 -
Sentrum toe op publieke vakansiedae.
Gesluit tussen 15 Desember en 4 Januarie.
Glyskaalfooie vir meer as een kind.
Vir enige navrae of indien u meer inligting verlang, kontak mev Mariana Delport 082-