Geagte Helderkruin Ouer Indien u enige probleme evaar om die nuusbrief van die webtuiste af te laai, is u welkom om te versoek dat die nuusbrief per e-pos as aangehegde dokument na u gestuur word. U is welkom om die versoek rig aan info@itengine.co.za.