Ouma en Oupa Dag - Laerskool Helderkruin

Go to content

Main menu

Ouma en Oupa Dag

Sosiaal
 

Oupas en Oumas het van heinde en verre gekom om hulle kleinkinders te sien optree tydens Laerskool Helderkruin se Oupa en Oumadag.  Die Oupas en Oumas het op maat van die musiek tyd gehou met hul voete en heerlik gelag vir die bewegings van die kleinspan wat nie altyd so "gelyk" was nie.
Hulle kon hul bewondering kwalik beheer vir die oulike passies wat  hulle kleinkinders uitgevoer het. Elke Grootouer is ook lekker bederf met 'n "Sweety Pie" en warm koppie te of koffie. Watter wonderlike voorreg is dit om 'n Oupa en Ouma te kan  he.
Dit was voorwaar 'n heerlike dag wat deur ieder en elk geniet is.


 
 
 
Back to content | Back to main menu