Paaseier Projek - Laerskool Helderkruin

Go to content

Main menu

Paaseier Projek

Sosiaal
 
 

Paaseier Projek:
Daar was met groot opgewondenheid paaseiers by mekaar gemaak vir die Sopkombuis projek by Laerskool Helderkruin. Baie kinderharte gaan bly gemaak word gedurende die Paastyd wanneer hulle die sjokolade eiers ontvang om so ook deel te wees van die feesvieringe.


   

 
Back to content | Back to main menu