R.O. - Laerskool Helderkruin

Go to content

Main menu

R.O.

Akademie
 

By Laerskool Laerskool Helderkruin word alles moontlik gedoen sodat elke leerder sy volle potensiaal verwesenlik. Om hierdie rede speel remediërende onderrig 'n baie belangrike rol in die onderrigprogram. Remediërende onderrig is tot die beskiking van elke leerder wat 'n probleem ondervind in die onderrigsituasie en word in groepsverband of individueel aangebied na gelang van die probleem. Laerskool Helderkruin beskik ook oor rekenaarprogramme wat die probleme wat 'n leerder mag ondervind, diagnoseer en terselfdetyd die regte hulpprogramme daar kan stel om die spesifieke probleem op te los.

 

 
Back to content | Back to main menu