Ritmiese Gimnastiek - Laerskool Helderkruin

Go to content

Main menu

Ritmiese Gimnastiek

Sport
 
 



Ritmies is sy beslis!

Hierdie pragtige gimnas, Bianca Schoeman het tydens die Sentraal Gauteng kampioenskappe 'n derde plek verower.  Sy is baie vaardig met haar bal werk en geniet ook die uitdaging van die lint en ander apparaat.  Sy is 'n Gr. 7 leerder aan die Laerskool Helderkruin en is altyd sprankelend en behulpsaam.  

 
Back to content | Back to main menu