Main menu

Springbok rugbyspeler Jeremy Randall is Laerskool Helderkruin se Springbok in wording. Hy is die afgelope naweek , by die Trinity House National Rugby Festival 2012, aangewys as die agterspeler van die Fees (Backline Player of the Festival). Jeremy is ook deel van die Goue Leeus 0/13 span en is deel van Helderkruin se eerste rugbyspan. Sy instink en natuurlike aanvoeling vir die spel saam met sy harde werk gaan nog vir Jeremy vêr bring. Jeremy presteer ook op akademiese gebied en is voorwaar ’n goeie leier by die skool.

Goue Leeus Rugby
Drie van Laerskool Helderkruin se 0/12 spelers is ingesluit in die Goue Leeus span. Divan, Cameron en Conrad is seuns wat baie murg in hul pype het. Die seuns gaan binnekort uitdraf teen die Chitas in Welkom. Divan en Cameron is onderskeidelik binne-
Laerskool Helderkruin is baie trots op Jeremy Randall – losskakel vir die Goue Leeus 0/13. Hierdie belowende jong speler is fiks en baie lojaal teenoor die sport. Hy speel al sedert Gr 4 dié posisie.
Ons wens hierdie seuns wat in Meimaand wedstryde speel en uitdraf vir die Goue Leeus baie sterkte toe.

Aon Insurance wat die grootste versekeringsmaatskappy in die wêreld is, is nou die trotse borg van Laerskool Helderkruin se eerste rugbyspan, die Kwaggas.

Van L na R: Pierre Rossouw, Jeremy Randall, Friancois de Jager (AON) en Rian Vorster
Die Kwaggas was alreeds van vroeg in Januarie besig om voor te berei vir die 2012 rugby seisoen. Harde werk, trots en tempo maak deel uit van die span se leuse. Ons is trots om ook op hierdie wyse ons rugby talent te kan ontwikkel.

Die hele eerste span saam met hulle afrigter Mnr Riaan van der Watt en Mnr Francois de Jager borg van span.
Dit is vir Laerskool Helderkruin ‘n voorreg om u uit te nooi na ons jaarlikse mini-
Die datums waarop die toernooi sal plaasvind is: 28 Maart, 18 April en 25 April.
Indien u belangstel om aan die toernooi deel te neem versoek ons u om ‘n eenmalige affiliasie van R600 per skool te betaal. Die affiliasie kan in die volgende rekening inbetaal word en bewys kan na mnr Van der Watt gestuur word by (011) 764-
Verwysingnommer: SKOOLNAAM + TAU
Tak : 630 841
Bank : ABSA Bank Horison
Rekeningnommer : 103 631 1360
Hierdie geld sal aangewend word vir noodhulp, wagte by die voertuie, programme en verversings aan die beamptes. Toegang sal soos verlede jaar vir alle leerders en ouers gratis wees.
Voltooi asseblief onderstaande strokie en faks terug aan Laerskool Helderkruin voor of op 2 Maart 2012.
Helderkruingroete

Gedurende die eerste, tweede en derde Maart het Laerskool Helderkruin deelgeneem aan St. Benedicks se jaarlikse rugby fees.
Die kwaggas het baie goeie spel gelewer teen goeie opesisie en het ook baie geleer en ondervinding opgedoen.

Klub Rugby
Jeremy Randall verower die trofee vir die beste 0/11 speler by die klub rugby.