Baie belangrik:
Onthou om altyd u skoolgeldstate saam met betalings te stuur.
Onthou om altyd u kind se rekeningnommer en van te meld as verwysing wanneer u skoolgeld elektronies oorbetaal.
Onthou dat skoolgeld voor die 7de van elke maand betaal moet word.
U is egter ook welkom om ons van vooruitgedateerde tjeks ter betaling te voorsien.
Indien u met kontant betaal, word u versoek om in die betalingsboek waarop die bedrag aangedui word, te teken. |
Skoolfonds: Graad 1 tot 7 - R1,000.00 per maand - Eenmalig: R10,000.00 - Indien 'n ouer eenmalig betaling voor einde Januarie maak word 'n afslag van R200-00 gegee.
Graad R - R1,050.00 per maand - Eenmalig: R10,500.00 voor einde Februarie = R200-00 afslag
|