Main menu

Mnr. C.S. Schutte is in 1959 gebore en het aan die Oos-
Hy is in 1982 met Theresa getroud en daar is twee kinders, Chris Jr. en Carla uit die huwelik gebore.
Mnr. Schutte begin sy onderwysloopbaan in 1982 aan die Wes-
Mnr Schutte leef hom uit in die onderwys en dien op verskeie komitees:
SAOU Provinsiale Bestuur en Dagbestuur
Goue Leeus Rugby Unie (GLRU) Afrigtersvereniging -
GLRU Laerskole komitee -
GLRU Laerskole Keurkomitee -
Mnr. Schutte is 'n toegewyde Christen en het op die kerkraad van die NG Kerk Quellerina as diaken en ouderling gedien.
In sy vrye tyd speel hy graag gholf en speel tans van 'n 15 voorgee.