Main menu
|
Aalwyn Die aalwyn is algemeen bekend vir sy volharding en uithouvermoë selfs onder die moeilikste omstandighede. |
Blomme Die blomme is in die vorm van pylpunte wat na bo reik. Dit versinnebeeld eerstens die gerigtheid op God en tweedens die strewe na hoër ideale. Die drie blomme versinnebeeld die drie elemente betrokke by skoolopleiding naamlik SKOOL, OPVOEDER en KIND. |
Blare Die twee kelkvormige blare wat half beskermend om die blomme vou, versinnebeeld die grondslag van ons opvoeding naamlik ons Christelike en Afrikaanse erfenis. |