Spelling B - Laerskool Helderkruin

Go to content

Main menu

Spelling B

Akademie

Laerskool Helderkruin het op 19 en 20 April 2011 'n "Spelling B" gehou waaraan alle leerders vanaf Gr 4 tot 7 deelgeneem het. Al die leerders het aan die eerste rondte deel geneem waarvoor hulle 50 Engelse woorde moes aanleer en spel in die klas. Vir die 2de rondte het 5 leerders uit elke klas deelgedring  vanaf gr 4 tot 7 en hiervoor moes hulle nog 30 Engelse woorde aanleer. Op die Gala aand het al hierdie leerders deelgeneem en die laaste rondte moes hulle woorde spel wat nie aangeleer is nie maar deel is van hulle algemene kennis. Elkeen, deelnemer en toeskouer was deel van hierdie pret.  Ons sê baie geluk aan die volgende wenners:
Graad 4                Erich Cloete
Graad 5                Falcon de Wet
Graad 6                Lyle Pearson
Graad 7                Ryan Stephenson
Almal Seuns! Kom dogters daag hulle uit volgende jaar!


Op die foto is die leerders van L na R:Falcon de Wet Gr 5, Lyle Pearson Gr 6, Erich Cloete Gr 4 en Mev Mitchley wat die kompetisie aangebied het. Ryan Stephenson die Gr 7 wenner was ogelukkig afwesig ten tye van die neem van die foto.




So neem ons almal deel!



So ontvang elkeen 'n sertifikaat vir deelname.Mev Terblanche, Mnr Schutte en Gr 4 leerders.




Ryan Stephenson Graad 7 wenner

Spelling B

Gr6      3de   Kalinka Nel
  2de   Hanno Malebysse-Smith
  1ste   Lyle Pearson



Gr 7   3de   Larissa Evans
  2de   Jacques Small
  1ste   Ryan Stephenson


Spelling B Gr 4-5

Gr4   3de   Cherize Jordaan
  2de   Marika Riga
  1ste   Erich Cloete

Gr 5   3de   Andrea Engelbrecht + Lara van As + Monique Conradie
  2de   Tristan de Meyer
  3de   Falcon de Wet









Back to content | Back to main menu