Visueel en Drama - Laerskool Helderkruin

Go to content

Main menu

Visueel en Drama

Kultuur
 
 
 

Visueel en Drama Periode

Graad 6 Leerders hard aan die verf. Die leerders geniet die verfafdeling geweldig en pragtige prente word geskep.
A en B Kunssentrum
Leerders van die kunssentrum spog met hulle selfgemaakte maskers.  
Na die Papier Mache en grillerige “stuff” is die pragtige maskers vir uitstal of dra gereed.

 
Back to content | Back to main menu