Webblad & Epos Tariewe - Laerskool Helderkruin

Go to content

Main menu

Webblad & Epos Tariewe

Nuus
 
Schoolbrands - Webtuiste en Epos Sjabloon

Webtuiste en Epos Tariewe:

Webtuiste - 3000+ besoeke per maand
Druk hier om te besigtig
Druk hier om af te laai

Epos - 800 (intekenare) Eposse weekliks afgelewer.
Druk hier om te besigtig
Druk hier om af te laai


Belangrike Nota: Die skool behou die reg voor om tariewe van tyd tot tyd te verhoog bo Schoolbrands se tarief-mandaat, sou die skool merk dat sekere gedeeltes van die platform deur Schoolbrands verskaf, wesenlik toe neem in gewildheid.  

Schoolbrands besit die alleen mandaat aangaande alle blootstelling op die webtuiste en Epos sjablone. Alle blootstelling op die webtuiste en Epos sjablone moet met Schoolbrands onderhandel word wat namens die skool in die verband optree.

Alle internetskakels (hyperlinks) op beide die webtuiste en Epos sjablone wat op 'n kommissie inkomste verhouding met die skool funksioneer, is steeds onderhewig aan die toepaslike tariewe.
Die formule sien as volg daarna uit:
- Tariewe, kommissie betaalbaar en bedrae verskuldig, sal op 'n maandelikse basis verreken word.
- Indien die kommissie meer is as die advertensie tarief verskuldig, sal die kommissie betaler die toepaslike tarief aan Schoolbrands oor betaal en die balans aan die skool.  
- Indien die kommissie minder as die advertensie tarief verskuldig is, sal die komissie betaler die kommissie en die uitstaande verskil op die advertensie (skakel) aan Schoolbrands oorbetaal.
- Indien geen kommissie vir 'n spesifieke maand betaalbaar is nie, sal die kommissie betaler die volle advertensie tarief verskuldg aan Schoolbrands oor betaal.
- Die maandelike tarief van toepassing sal bereken word op kostesen bepalings dienooreenkomstig twaalf maande kontrak besonderhede.
-  Alle skakels word geag 'n besigheidskaartjie advertensie te wees.

Besigheids-info-lysingsdiens.

- Die webblad Besigheids-Info-Diens is slegs van toepassing op jaarlikse diensleweringskontrak met Schoolbrands, met tariewe betaalbaar maandeliks via debiet order of maandeliks betaalbaar vooruit.
- Jaarlikse kontrakte loop dienoereenkomstig kwartaalikse intervalle.

- All toepaslike inligting word gelys.
- Ingesluit: Naam van besigheid, kontak persoon, kontak nommer, faks besonderhede, sellulere besonderhede, Epos adres en webtuiste adres.
- Internetskakels is ingesluit.
- 900 x 900 pixel opspring skerm met muis oor naam beweging is ingesluit.
- Ingesluit: Opdaterings van besonderhede wat ontvang word by webupdate@schoolbrands.co.za. Opdaterings vind weekliks plaas.
- Ingesluit: Vol webblad met grootte 984 x 4608 pixels.
- Volblad kan bevolk word met wat ookal deur die besigheid verskaf word aangaand die besigheid.
- Kompetisie Platforms is ingesluit.
- Skool Lojaliteitsplatvorms is ingesluit.
- Epos Sjabloon voetenend blootstelling is ingesluit.
- Ingesluit: Mobi-webtuiste Besigheids-Info-Lysing.
- Ingesluit, voorwaardelik: Webtuiste Voetenend Blootstelling.
- Webtuiste Voetenend Blootstelling: Slegs kripstiese blootstelling, nl. besigheis se naam en een kontak besonderheid. Slegs die eerste 50 intekenare sal Webtuiste Voetenend Blootstelling ontvang.

Bestel- en betaal besonderhede.

-   Schoolbrands stuur die Pryslys of webtuiste skakel na belangstellendes.
-   Die belangstellende reageer per epos na ads@schoolbrands.co.za indien daar belangstelling is.  
-   Schoolbrands faktureer die intekenaar.
-   Die intekenaar vereefen die bedrag verskuldig.
-   Bewys van betaling word gestuur na admin@schoolbrands.co.za.
-   Schoolbrands stuur lys van inligting wat benodig word aan.
-   Die intekenende besigheid verskaf die inligting.
-   Schoolbrands plaas die inligting tydloos binne 72 vanaf ontvangs.

Kontak Besonderhede:
Sell: 079 077 0176
Fax na mail: 086 659 8337
Landlyn: 012 259 0385
Epos: ads@schoolbrands.co.za




 
Back to content | Back to main menu