Main menu
Laerskool Helderkruin verwelkom graag die volgende personeel by hulle personeelkorps. Ons glo hulle gaan baie gelukkig by Helderkruin wees en sommer gou 'n Kruiner in hart en siel wees.

Foto 3: Groepfoto: Van L na R is: Me Zelda Nel van Gr Gr 2, Elaine Steyn Gr 5, Carien Nel Gr 3, Ursula Kilian Gr R.
.jpg)
Ons groet Mev. Michelle Oosthuizen na net ‘n kwartaal waar sy ingeskakel het by doe Graad sesse en haar uitstekend van haar taak as Wiskunde juffrou gekwyt het. Ons wens haar alles van die beste toe in 2012. Voorspoed met u lewenspad.