Wêreld Wisk Dag - Laerskool Helderkruin

Go to content

Main menu

Wêreld Wisk Dag

Akademie
 
 
 

World Math's Day
Die opwinding was weer daar en almal sit en hoofrekene doen. Sommige is angstig en hul besef hulle het net honderd kanse. Dit was egter hope pret. Die volgende leerders het platinum sertifikate ontvang en ons is saam met hulle trots op die prestasies.

  • Xander Coetzee

  • Luan Swart

  • Ivan

  • Ethan Moffat

  • J.C. Greef


Ons skool het 'n 30% verbetering getoon in ons akkuraatheid.  Dit is vir ons dus die moeite werd om te sien dat ons kinders in hul Wiskundige spoed en akkuraatheid verbeter.
Ons skool se Ererol/ "Hall of fame" :
8 - 10 jariges:
1.   Xander Coetzee (het 2715 korrekte antwoorde en 'n ongelooflike 95% akkuraatheid.)
2.   Luan Swart
3.   Xander Theunissen
4.   Anru van Wyk
5.   Kahlil Burns

11-13 jariges:
1.   Lize-Marie van Wyk (het 2912 korrekte antwoorde en 94% akkuraatheid. Dit is wonderlik!)
2.   Stefan Nel
3.   Marco Basson
4.   J.C. Greeff
5.   Andries Swart

Ons skool het in totaal 76 457 korrekte antwoorde behaal tydens die kompetisie.  Baie geluk Helderkruiners.


 
 
Tydens die kompetisie het die uitslae soos volg gelyk:
Baie geluk aan ons leerders wat so hard gewerk het. Julle is almal slimkoppe.
 
Back to content | Back to main menu