Wiskunde Wenners - Laerskool Helderkruin

Go to content

Main menu

Wiskunde Wenners

Akademie
 



Die Kruiners Woeker alweer!
Elke jaar neem alle Gr 1 tot Gr 7 leerders deel aan 'n Wiskunde Woeker Week.
Hierdie jaar se Woeker Week was vanaf 22 Augustus tot 26 Augustus 2011.  Die leerders geniet hierdie week terdeë. Hul hoofrekenvaardighede word opgeskerp en uit elke klas word daar 'n klaswenner sowel as 'n graadwenner gekies.
Op die foto is die graadwenners:
Mariska O'Connor Gr 1, Sean Flanagan Gr 2, Willem Havenga Gr 3, Luan Swart Gr 4 , Skye Schreider Gr 5, Andries Swart Gr 6, en Ernus van der Merwe Gr 7

 
 
Back to content | Back to main menu